Dirk van der Westhuizen - Tot Ons Val (Official Music Video)
Official Music Video for "Tot Ons Val" by Dirk van der Westhuizen. Download or stream hier: https://selectmusiek.lnk.to/TotOnsVal Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/dirkvdwesthuizenpage/ Instagram - https://www.instagram.com/dirk_vd_westhuizen_nuwe/ TikTok: https://vm.tiktok.com/ZSJtjuyTU/ Select Musiek Website: https://selectmusiek.co.za/dirk-van-der-westhuizen/ Videograaf: Leon Barnard Director: Dirk vd Westhuizen / Leon Barnard Edit: Leon Barnard / Dirk vd Westhuizen Mens in Kar saam Dirk: Dylan Vlok, Mel Die Storieverteller en Ronald 'IronMonky Welgemoed. Food and beverages: Why Not Take Aways George TOT ONS VAL - LIRIEKE Hey Dis Vrydag aand Hoekom is jy nog nie by my Wow hier begin'it nou Plek is aan die brand (brand brand) Hey Ek sê jou nou vanaand is 'n aand om te onthou Klou vas aan jou seat Hierdie plek gaan overheat Hier is ons nou En ons almal gaan mal En Ons almal gaan dans Tot ons val My pa't altyd gesê Moenie terughou nie Moenie terug staan nie Dis al wat tel Hier is ons nou En ons almal gaan mal En Ons almal gaan dans Tot ons val My oupa het gesê Moenie bang wees nie Moenie wegstap nie Dis al wat tel Hey Coka Cola jy Kan ek vir jou 'n plekkie kry Wow kom en checkit nou Moves aan die brand (brand brand) Jy Jy sê mos nou Vanaand is 'n aand om te onthou klou vas aan jou seat hierdie lyf mis nie 'n beat Hier is ons nou En ons almal gaan mal En Ons almal gaan dans Tot ons val My pa't altyd gesê Moenie terughou nie Moenie terug staan nie Dis al wat tel Hier is ons nou En ons almal gaan mal En Ons almal gaan dans Tot ons val My oupa het gesê Moenie bang wees nie Moenie wegstap nie Dis al wat tel Hier is ons nou En ons almal gaan mal En Ons almal gaan dans Tot ons val My pa't altyd gesê Moenie terughou nie Moenie terug staan nie Dis al wat tel Hier is ons nou En ons almal gaan mal En Ons almal gaan dans Tot ons val My oupa het gesê Moenie bang wees nie Moeni
السنة
2021
المدة
3m
IMDb
7.7
Hero Poster
طاقم العمل
Dirk van der Westhuizen
Singer
طاقم العمل
Dirk van der Westhuizen
Singer
قد يعجبك أيضًا
AMAPIANO MIX 2025 03 APRIL | BEST AMAPIANO MIX 2025 | NEW AMAPIANO SONGS 2025 | DJ CLASSCOM
Amapiano Mix 2025 | Nkosazana Daughter x Master KG x Makhadzi x Harrycane • Amapiano 2025 New Songs
2Point1 - Sthandwa Sam (ft. Bello M, Epic Dj, Seneath & X-Morizo) Official Music Video
Best Of Kwaito Mix 2025 | Dj Webaba
AMAPIANO MIX 2025| IamMabuya vibes
Amapiano Mix 2025 | Amapiano 2025 New Year Mix by Musicbwoy
Maskandi Mix 2025 | Maskandi Songs | Maskandi Hits | Maskandi 2025 new release | Mr-Luu de Stylist
Scotts Maphuma Best Of Amapiano Mix 2025 Vol 10 | Dj Webaba
Inkabi Zezwe (Big Zulu & Sjava) - Umbayimbayi [Official Audio]
Brenda Fassie - Too Late For Mama
Q Twins Feat. Xowla,Mduduzi Ncube & Big Zulu - Alusafani (Official Music Video)
MaWhoo, Noxolo Ngema, Visca and DJ Maphorisa - Impilo (Official Video)
Chile One MrZambia _ I Love You (Official Music Video) Dir: K-Blaze & E.R.T
Jah Prayzah - Donhodzo (Official Music Video)
Drifta Trek ft Chile One - Baleke (Official Music Video)
Shan'L - Où est le mariage (Clip officiel) ft. Fally Ipupa
AFROBEAT BEST OF 2024, 2023, 2022 VIDEO MIX (COMMAS AYRA STARR | LOVE ME JEJE TEMS | BURNA BOY)
Bob Marley Greatest Hits Reggae Songs 2023 | Bob Marley Full Playlist
Lucky Dube Full Album Top 20 Best Reggae Songs Of Lucky Dube
Davido, YG Marley - Awuke (Official Video)
Ringo Madlingozi - Into Yam' (Official Audio) ft. Oliver Mtukudzi
Khuzani - Ngikhule Kanzima
Jay Melody - Forever (Official Music Lyrics)
Jah Prayzah - Mwana WaMambo (Official Music Video)
اختيارات مميزة
هل تريد المزيد من الترفيه؟ استكشف منصة الألعاب المقترحة ووجهة الدراما القصيرة التي نوصي بها.


