Eloff - Witblits (Official Music Video)
Official Music Video for "Witblits" by Eloff. Download or stream hier -https://selectmusiek.lnk.to/Witblits Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Eloff-Musiek-108564354968915 Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Starring: Eloff, Danielle Van Zyl, Xené Fowlds, Saenzee Louw, Leoné Stofberg Ras, Wim Grobler, Khail West, Ruan Malot, Rynhardt Schoeman & Jana Jooste (Janey & Waney) Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham Witblits - Lirieke Tyres vol stof, dink ek’s by die location Ek hoor vir Siri sê, you’ve reached your destination Die mielies hier staan hoër as ek Ek dink ek’s by die regte plek Want ek’s ‘n stadsjaap wat nie twee keer vir khaki sou kyk nie Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie Ek ry ‘n Polo haar pa ry John Deere Kan iemand net vir my ‘n bietjie rigting gee In die verte hoor ek iemand fluit Hy sê, tjom kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek ‘n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan jou skinny jeans los Dis ‘n Witblits kuier vanaand Rokkie so styf asof dit aangespray is ‘n Boeing kickstart met daai bene wat so bruin is Van ure se ploeg, gesweet en geswoeg op die plaas Korrel ingestel sy’s die blonde by die bar Vra, haai daar slaaiblaar, is jy beskikbaar Of gaan jou pa my moer As ons dans op die vloer Gaan jou pa my moer Sy weet mos hoe ‘n boerboel byt Sy sê, Eloff kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek ‘n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring
Tahun
2022
Durasi
3m
IMDb
7.3
Hero Poster
Mungkin Anda Juga Suka
Best Songs Of Westlife Westlife Greatest Hits Playlist 2022
I AM LEGEND 2 - TRAILER (2025) Will Smith | Based on the Second Ending | TeaserPRO's Concept Version
Who's Dat Girl
Michael jackson greatest hits da
Moana 2 | Dwayne Johnson Performs "Can I Get a Chee Hoo?"
Ballerina Dance battle - Confident 1080p
Chris Brown - Residuals (Visualizer)
Lady Gaga, Bruno Mars - Die With A Smile
NO ERA AMOR
Taylor Swift - The Fate of Ophelia (Lyrics)
Westlife - My Love (Lyrics)
Miley Cyrus - Younger You (From the "Hannah Montana 20th Anniversary Special")
ZAYN - Sideways
Risk It All
LADY GAGA - ABRACADABRA (LIVE AT THE 2026 GRAMMYS)
Katy Perry - The One That Got Away (Sub. Español + Lyrics)
Tame Impala, JENNIE - Dracula (JENNIE Remix - Official Lyric Video)
Charlie Puth - Home (feat. Hikaru Utada)
Colors Songs Collection | Learn, Teach Colors to Toddlers | ChuChu TV Preschool Kids Nursery Rhymes
The Script - The Man Who Can't Be Moved (Lyrics)
Céline Dion - Recovering (Audio)
Alex Warren - FEVER DREAM (Official Video)
ZAYN - Die For Me (Official Video)
Katy Perry - Wide Awake (Lyrics)
Pilihan Unggulan
Ingin hiburan tambahan? Jelajahi hub game rekomendasi kami dan destinasi short drama pilihan.


