Appel - Alice (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Alice' hier: https://appel.lnk.to/Genesis Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Belinda drink ñ stoute brannewyn Sy sê speel ñ bietjie Smokie Haar man Doepie het pay gekry Hy sê die bulle moenie choke nie Die Isuzu is al pap gery ’N tuindwergie in die driveway Die pos steek al by die posbus uit Ñ boks Omo in die voorruit Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer die foute op brannewyn Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer jou foute op brannewyn Jollie is Belinda se 2 I C Haar chaser tjommie na ñ shooter Dans kaalpoot op die tafels Checkers voete maar dis ok… Ouboet en Doepie het no limits nie Die tapids klap soos ñ straight pyp Oos pawiljoen, VIP Bulhorings met ñ lae kuif Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer die foute op brannewyn Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer jou foute op brannewyn Sy sê Doepie vat my na Loftus baby Ek wys jou my tattoo, dis ñ Bloubul daisy Speel vir my Smokie en maak my crazy Doepie vat my na Loftus Doepie vat my na Loftus baby Ek wys jou my tattoo, dis ñ Bloubul daisy Speel vir my Smokie en maak my crazy Doepie vat my na Loftus Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer die foute op brannewyn Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer jou foute op brannewyn
سال
2025
دورانیہ
3m
IMDb
7.0
Hero Poster
کاسٹ
Appel
Singer
کاسٹ
Appel
Singer
آپ کو یہ بھی پسند آ سکتا ہے
Rihanna - S&M
Taylor Swift Playlist 2025 | Greatest Hits Full Album
Die With A Smile
Taylor Swift - The Fate of Ophelia (Lyrics)
Ferre Gola
Bruno Mars - The Lazy Song (Lyrics)
Westlife - My Love (Lyrics)
Jennifer Lopez - I'm Into You ft. Lil Wayne
Miley Cyrus - Younger You (From the "Hannah Montana 20th Anniversary Special")
ZAYN - Sideways
Risk It All
LADY GAGA - ABRACADABRA (LIVE AT THE 2026 GRAMMYS)
Katy Perry - The One That Got Away (Sub. Español + Lyrics)
Tame Impala, JENNIE - Dracula (JENNIE Remix - Official Lyric Video)
Lana del Rey - Cinnamon Girl (Lyrics)
Charlie Puth - Home (feat. Hikaru Utada)
The Script - The Man Who Can't Be Moved (Lyrics)
sombr - back to friends (Lyrics)
ZAYN - Die For Me (Official Video)
Katy Perry - Wide Awake (Lyrics)
Wish You Were Here - Pink Floyd (Official FIFTY FIFTY Cover)
Taylor Swift - Opalite (Official Music Video)
Location Unknown (feat. NIKI) (10 Years)
Please Please Please - Sabrina Carpenter ('70s "The Carpenters" style cover) ft. Tori Holub
Featured Picks
مزید entertainment چاہتے ہیں؟ ہمارے recommended gaming hub اور short-drama destination کو explore کریں۔


